Impressionisme Flashcards
1
Q
Modus
A
Ou Middeleeuse kerkmodusse. Dit was voorheen gebruik voordat die majeur- en mineurtoonlere vasgele was. Impressioniste gebruik dit weer.
2
Q
Impressie
A
‘n Indruk op jou gemoed van iets wat van buite af kom. ‘n Uiterlike gewaarwording.
3
Q
Atonaliteit
A
Die afwesigheid van ‘n duidelik herkenbare toonsoort. Die komponis gebruik nie die tradisionele majeur- of mineurtoonsoorte nie.
4
Q
Verteenwoordigende komponiste van die Romantiese tydperk
A
Claude Achille Debussy
Maurice Ravel
5
Q
Claude Debussy se bydraes
A
Klavierkomposisies
Claire de Lune - third movement of Suite bergamasque
6
Q
Maurice Ravel se bydraes
A
Opera
Jeux d’eau
Miroirs