Klassieke Begrippe Flashcards

1
Q

Tematiese arbeid

A

Om tema word opgebreek in motiewe wat dan verander kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Oorgangsdinamiek

A

Geleidelik harder (crescendo) of geleidelik sagter (diminuendo)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Terugkerende periodes

A

Komponiste strewe na 8 maat periodes wat later herhaal word. Die periode word dan in die reel weer onderverdeel in vier-maat en twee-maat motiewe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gedifferensieerde ritme

A

Verskillende ritmes. ‘n Rykdom van ritmiese partone kom voor, bv. wisselings tussen duole en triole. Dit word veral in die bo-stem gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Simfonie

A

‘n Sonatie vir orkes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Strykkwartet

A

1e en 2e viool, altviool en tjello

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Klaviertrio

A

Klavier, tjello en viool

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Galante styl

A

Weerspieel die lewensstyl van die aristokrate. Die musiek is grasieus, met eenvoudige ritme en met versierings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ekspressiewe styl

A

Weerspieel die kultuur van die opkomende burgerstand. Daar word nou ook vir die volk gekomponeer wie se lewensstyl gekenmerk is deur ‘n terug na die natuur strewe, sentimentaliteit en ‘n volksgevoel. Die musiek word uitgedruk in ‘n ryktom van kontraste en sangerige melodiee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

“Storm en drang” styl

A

Die musiek word hartstogtelik uitgedruk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mitologiese onderwerpe

A

Onderwerpe wat hande oor fabels of oorgelewerde verdigsels van ‘n volk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Affekteleer

A

Die werking van musiek word toegeskryf aan die nabootsing van affekte, d.w.s. menslike emosies soos liefde, haat, opgewondenheid,

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 2 klassieke komponiste

A

Wofgang Amadeus Mozart - 1756-1791

Ludwig von Beethoven - 1770-1827

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bydraes van Mozart:

A

Solokonsert vir klavier
eine kleine nachtmusik
(Serenade No. 13 for strings in G major)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Bydraes van Beethoven

A

Sonates vir klavier:
Fur Elise - Bagatelle No. 25 in A minor
Moonlight Sonata - Piano Sonata No. 14

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly