Barokbegrippe Flashcards
Polifonie
Musiek waarin 2+ selfstandige, onafhanklike melodie gekombineer word. Alle stemme is ewe belangrik
Homofonie
Musiek waarin 1 stem belangrikste is en ondersteun word deu ‘n minder belangrike akkordale of ander begeleiding
Basso Continuo
‘n Soor musikale snelskrif vir klawerbord instrumente, waarin die melodie en bas gegee word en van die spele verwag word om die gedeelte tussenin te vul deur geimproviseerde harmonie.
Monodie
Musiek met ‘n enkele melodie party en wat begeleid of onbegeleid kan wees.
Affekteleer
Die werking van musiek word toegeskryf aan die nabootsing van affekte, d.w.s. menslike emosies soos liefde, haat, opgewondenheid.
Concerto grosso
‘n Instrumentale komposisie, gewoonlik vir ‘n groep soliste en ‘n strykorkes.
Oratorium
‘n Vokale werk vir solostemme en koor met instrumentale begeleiding wat gebaseer is op ‘n Bybelse tema
Modulasie
Verandering van toonsoort
Terrasdinamiek
Skielike verandering op dinamiese vlak deur byvoeging of weglating van registers
Gesuiwerde tempering
‘n Instem-sisteem waarvolgens instrumente gestem word om 12 gelyke halwetone in die oktaaf te he. Die sisteem maak modulasie na ander toonsoorte moontlik.
Verteenwoordigende barok komponiste: noem 2
Johann Sebastian Bach
Georg Frederich Handel
Bydraes deur Johann Sebastian Bach
Solokonsert: Concerto grosso
Toccata and Fugue in D minor, BWV 565,
Bydraes deur Georg Frederich Handel
Oratorium
Messiah (HWV 56)