Expressionisme Flashcards
Ekspressie
‘n Beeld of uitdrukking van die innerlike gevoel en denke
Absolutisme
Musiek terwille van musiek, teenoor programmusiek
Polotonaliteit
2+ toonsoorte gelyktydig aangewend
Chromatiese toonleer
Toonleer wat slegs uit halwetone bestaan, d.w.s. 12 tone binne die oktaaf
Twaalftoonsisteem
Die 12 note van die chromatiese toonleer word gebruik. Die komponis kies ‘n kombinasie uit die twaalf tone, waarin elke noot slegs een keer gebruik word en dan hou by hierdie setting dwarsdeur die komposisie.
= DODEKAFONIE
Is Atonaal
2 Komponiste uit Romantiese tydperk
Arnold Schonberg
Bela Bartok
Die bydrae deur Arnold Schonberg
Orkeswerke
Verklärte Nacht (or Transfigured Night), Op. 4
Bydrae deur Bela Bartok
Hongaarse Volksmusiek
Bluebeard’s Castle.