Reaksies In Waterige Oplossings Flashcards

1
Q

Hidrasie

A

Proses waar ione met watermolekules in ‘n waterige oplossing omring word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ionisasie

A

Die reaksie van ‘n molekulêre stof met water om ione te produseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dissosiasie

A

Die splyting van ‘n ioniese verbinding in sy ione.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Oplossing

A

‘n Homogene mengsel van opgeloste stof en oplosmiddel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Opgeloste Stof

A

Die stof wat in die oplossing opgelos word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Oplosmiddel

A

Die stof waarin ‘n ander stof opgelos word en dan ‘n oplossing vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Elektroliet

A

n Middel wat elektrisiteit kan gelei deur vrye ione te vorm wanneer dit in oplossing gesmelt of opgelos word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Neerslag

A

n Onoplosbare produk wat tydens n chemiese reaksie in n oplossing vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Redoksreaksie

A

n Reaksie wat die oordrag van elektrone behels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Oksidasie

A

Verlies van elektrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Reduksie

A

Die wins aan elektrone

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Oksideermiddel

A

n Stof wat elektrone ontvang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Reduseermiddel

A

n Stof wat elektrone afgee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly