PT En Elektronkonfigurasie Flashcards
1
Q
Atoomgetal
A
Dui die aantal protone in die kern van ‘n atoom aan.
2
Q
Massagetal
A
Dui die aantal protone en neutrone in die kern van die atoom aan.
3
Q
Valenselektron
A
Elektron in die buitenste energievlak van ‘n atoom.
4
Q
Isotoop
A
Elemente met dieselfde aantal protone, maar met verskillende aantal neutrone.
5
Q
Orbitaal
A
Die ruimte waar dit die waarskynlikste is om ‘n elektron aan te tref.