Neigings Op Die PT Flashcards
1
Q
Eerste Ionisasie-energie
A
Die energie wat nodig is om die eerste elektron uit ‘n neutrale atoom in die gastoestand te verwyder.
2
Q
Elektronegatiwiteit.
A
‘n Mate van die neiging van ‘n atoom om ‘n bindingspaar elektrone aan te trek.