Chemiese Bindings Flashcards
1
Q
Intramolukere binding
A
n Binding wat tussen atome binne molekules voorkom
2
Q
Kovalente binding
A
n Deling van ten minste een paar elektrone deur twee nie-metaal atome
3
Q
Nie-polêr kovalente bindig
A
n Gelykop deling van elektrone
4
Q
Polêr kovalente binding
A
n Ongelyke deling van elektrone wat lei tot die vorming van n dipool
5
Q
Elektronegatiwiteit
A
n Mate van die neiging van n atoom om n bindingspaar elektrone aan te trek
6
Q
Ioniese binding
A
n Oordrag van elektrone en gevolglikr elektrostatiese aantrekking
7
Q
Metaalbinding
A
Aantrekkingskrag tussen n positiewe kern en n see van gedelokaliseerde elektrone
8
Q
Dipool
A
n Polere molekule met n netto dipoolmoment