Nasionale Begroting Flashcards
Wie is ons minister van finansies?
Nhlanhla Musa Nene
Wat is die rol van die nasionale departement
Die nasionale departement van finansies koördineer die finasies van die verskillende provinsies, bestuur die voorbereiding en die implementering van die Nasionale Begroting
Die proses van die nasionale begroting is?
Sal later reg se
Watter 2 tipes belasting kry ń mens
Direkte
Indirekte
Wat is direkte belasting
Direk op ń persoon gehef
Daai persoon is verantwoordelik vir die betaaling van die belasting en kan nie oorgedra word deur iemand anders nie
Bv. Inkomstebelasting
Wat is indirekte belasting?
Belasting stel ń persoon/besigheid in staat om die belastingverantwoordelikheid oor te dra na iemand anders.
Ń derde party belasting namens die regering word ingesamel
Bv. BTW
Wat is belastingvermyding ?
Wettig
Uitgawes het wat van hul inkomste afgetrek kan word om sodoende minder belasting te betaal
Belastingontwyking
Onwettig
Verklaar nie inkomste of winste verdien nie
Btw definisie :
Indirekte belasting
Op goedere of dienste gehef word ingesamel en aan SARS
South African Revenue Services / Suid-Afrikaanse Inkomste Dienste
Wat is PAYE of LBS
Pay as you earn
Belasting wat deur individue, wat ń salaris verdien , betaal word
Progressief
Watter tipe belasting kry jy
Kapitaalgewin-belasting Invoerbelasting Sonde-belasting Maatskappybelasting Belastingheffing op Vaardigheidsontwikkeling Belasting op Internasionale lugreise Belasting op koolstof-uitlating
Wie is verantwoordelik vir die nasionale begroting?
Die nasionale tesourie, onder die leiding van die minister van finansies.