Markte Flashcards
Wat is die 4 produksiefaktore
Natuurlike hulpbronne, arbeid, kapitaal en entrepreneursvaardighede
Wie is die deelnemers in die ekonomiese aktiwiteite
Huishoudings
Besighede/ ondernemings
Die regering
Buitelandse sektor
Wat is die faktor mark
Dit is die mark waar die produksiefaktore gebruik word om goedere en dienste te produseer
Wat is die arbeidsmark
Die arbeidsmark is die skakel tussen potensiële verkopers (verskaffers) en die potensiële kopers (aanvraers)
Wat is die finansiële markte
Dryf met finasiële bates handel. Finasiele bates sluit in aandele (op die JSE), lenings, regeringssekuriteite, geldeenhede en geld in.
Wat is ń mark
Ń mark is ń plek waar goedere en dienste gekoop en verkoop word deur deelnemers in die ekonomiese siklus.