Produksiefaktore Flashcards
Kaputaalbronne :
Eie kapitaal- belegging wat deur die eienaar in die besigheid gemaak word
Geleende kapitaal- buitelandse kapitaal , kapitaal wat oor verskillende tydperke geleen word
Verskillende gebruike van kapitaal:
Vaste kapitaal - grond, geboue, toerusting te koop
Langtydperk , kapitaalbegroting word gebruik om vastekapitaalvereistes te beplan
Bedryfskapitaal- besigheid se uitgawes , telefoon ens.
Dag- tot dag bedryfskostes van besigheid te dek
Kontantbegroting
Wat is arbeid
Menslike hulpbronne
Arbeid sluit in al die pogings om goedere en dienste te vervaardig wat verkoop gaan word om behoeftes te bevredig
Watter tipe arbeid kry jy
Ongeskoolde arbeid
Semi-geskoolde arbeid
Geskoolde arbeid
Professionele
Wat is vergoeding
Vergoeding is die bedrag geld wat die werknemer ontvang vir werk wat gedoen is. Weeklikse vergoeding = lone maandlikse vergoeding = salarisse
Watter 2 maniere kan vergoeding bereken word ?
Salaris plus voordele
Koste aan die maatskappy
Wat is die verantwoordelikhde van ń werkgewer
Vergoeding van hulle werkers
Word partykeer meer aangebied om te verseker dat hul tyd by die verk genotvol id en dat hulle meer doelmatig en effektief werk
Groter maatskappye bied addisionele ondersteuningsdienste, gesondheidssentrums en kafeterias
Wat is die verantwoordelikhede van werknemers
Werk op ń professionele en eerlike manier te doen
Sluit stiptelikheid, verantwoordbaarheid vir jou werk en die rapportering van belangrike sake
Wat is die billike arbeidspraktyke
Wet op basiese Diensvoorwaardes 1997 BCEA
Waarvoor staan SEB
Swart ekonomiese bemagting
Wat is natuurlike hulpbronne
Gronstowwe wat in die produkte omgeskakel word deur besighede wat by vervaardiging betrokke is.
Eienskappe van natuurlike hulpbronne is
Beperk
Kan nie vermeerder op vervang word nie bv. Goud en diamante
Verskil van plek tot plek
Verskillende areas veskil ook in hul vermoëns om sekere landprodukte te produseer
Kan nie weer na natuurlike vorm verander word nie
Die vergoeding van hulpbronne is huur
Voorbeelde van natuurlike hulpbronne in SA
Minerale Bosbou Landbou Visvang Water
Wat is entrepreneurskap
Die entrepreneur koördineer en kombineer die ander drie produksiefaktore om goedere en dienste te vervaardig wat teen ń wins verkoop kan word.
Wat is ń intrapreneur
Ń intrapreneur is iemand wat innoverend, toegewyd, hardwerkend en energiek is , maar nie ń besigheid besit nie.