Lewenstandaard Flashcards
Wat is die drie samelewings?
Selfonderhoudende gemeenskappe - plase
Moderne gemeenskappe - stede
Arm gemeenskappe - arm gebiede
Daar is drie beginsels rakende die omgewing:
Die ondersteuning van ń voorsorgende aanslag tot omgewingsuitdagings
Onderneem inisiatiewe om groter omgewingsbewustheid te skep
Moedig die ontwikkeling en gebruik van omgewingsvriendelike tegnologie aan
Wat kan besighede doen om die omgewing te beskerm?
Gebruik herwinbare materiaal en verpakking
Beperk die vermorsing van hulpbronne
Herwin glas, papier en plastiekprodukte
Ontwikkel onderhoudende en energiebronne
Wat is werkloosheid
Werkloosheid verwys na mense wat gewillig en in staat is om te werk, maar geen werk kan vind nie.
Waarvoor staan AsgiSA
Versnelde en Gedeelde Groei- inisiatief vir Suid-Afrika
Waarvoor staan GEAR
Growth (groei)
Employment (werksverskaffing)
And (en)
Redistribution (herverspreiding)
Waarvoor staan HOP
Heropbou- en Ontwikkelingsprogram
Inflasie is
Inflasie word gedenfinieer as ń aaneenlopende en aansienlike verhoging in die algemene prysvlakke
Waarvoor staan VPI
Verbruikersprysindeks
Wat is die verbruikersprysindeks
Die vpi is ń indeks wat gebruik word om die koste van ń inkopiemandjie van verbruikersgoedere en dienste te meet wat deur ń tipiese suid-afrikaanse huishouding gekoop word
Wat kan inflasie veroorsaak
Werkloosheid
Toename in salasrisse en lone wat mense meer geld laat uitgee
Misdaad
Natuurlike rampe
Invoer van goedere
Lae rentekoerse, wat mense meer geld laat uitgee
Wat is ń lewenstyl
Lewenstyl beteken die manier waarop ń persoon leef