Leierskap- En Bestuurstrategieë Flashcards

1
Q

Wat is die elemente van bestuur is noodsaaklik vir die sukses van ń besigheid?

A
Beplanning 
Organisasie 
Leierskap
Beheer
Motivering
Delegering 
Besluitneming 
Kommunikasie 
Koordinering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter vier elemente is in detail bespreek

A
BLOB -
Beplanning 
Leierskap
Organisasie
Beheer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter kritiese vrae gedurende beplanning word bevraagteken

A
Hoekom plan uitvoer?
Watter aktiwiteite word vereis?
Waar moet aktiwiteite plaasvind?
Wanneer begin? 
Wie deelneem in aktiwiteit? 
Hoe moet plan uitgevoer word ?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vereistes van doeltreffende beplanning is:

A
Beplanning help besigheid doelwitte bereik
Verandering in besigheidsomgewing 
Planne moet akkuraat wees 
Beplanning moet realisties wees 
Beplanning moet ekonomies wees 
Toesighouers en die werkers planne in te lig 
Op skrif wees 
Keep it short en simple
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken organisasie

A

Organisasie as ń bestuurskomponent beteken dat die entrepreneur die ander drie produksiefaktore op so ń manier moet kombineer dat die doelwitte van die besigheid bereik word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is leierskap

A

Derde stap van besigheidbestuur
Taakgeoriënteerd
Mense lei
Mense met waardigheid en respek hanteer behoort te word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die definisie van beheer

A

Werklike resultate met die standaarde wat gedurende die beplanningsfase gestel is, vergelyk word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die verskillende tipes leiers kry ń mense

A
Outokratiese leiers (neem alle besluite) 
Demokratiese leiers (wereks betrokke by die bestuurproses) 
Lassez-faire- leiers ( nie betrokke met hoe doelwit beruik word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die bestuursvlakke

A

Topbestuur
Middelbedtuursvlak
Laer-vlakbestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is bestuur

A

Bestuur verwys na die manier waarop ń situasie hanteer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly