Mooi woorde Flashcards
1
Q
Kwyn
A
Swakker of kleiner word
2
Q
Telkens
A
Weer en weer
3
Q
Verwring
A
Vertrek
4
Q
Teug
A
Groot sluk
5
Q
Wyl
A
Terwyl
6
Q
Talm
A
Lank vat
7
Q
Behaag
A
Plesier veroorsaak
8
Q
Verkwik
A
Nuwe krag en moed gee
9
Q
Smart
A
N gevoel van erge hartseer
10
Q
Vroom
A
Baie godsdienstig wees
11
Q
Verwoed
A
Met baie energie of woede
12
Q
Tula
A
Wees stil
13
Q
Samesyn
A
Toestand van saam Ander wees, in gesprek
14
Q
Verdor
A
Verdroog
15
Q
Tevergeefs
A
Sonder sukses