81-100 Flashcards
1
Q
Aandagsoekend
A
Ostentatief
2
Q
Om steak na iets te verlang
A
Hunker
3
Q
Skadubeeld
A
Skim
4
Q
Wat nie deur mense Verander is nie
A
Ongerep
5
Q
In kronkels beweeg
A
Dwarrel
6
Q
Stok wat brand vir lig
A
Fakkel
7
Q
Donkerrooi
A
Skarlaken
8
Q
Vervalle gebou
A
Murasie
9
Q
Verbreking van vertroue of n kontrak
A
Verraad
10
Q
Nie helder nie maar dof
A
Troebel
11
Q
Aandagtig beskou
A
Tuur
12
Q
Vol lewenslus en energie
A
Flink
13
Q
In groot mate
A
Terdeë
14
Q
Sonder verweer
A
Weerloos
15
Q
A
16
Q
A