41-60 Flashcards
Verborge
Wat verberg en nie opening beskikbaar is nie
Wat verberg en nie opening beskikbaar is nie
Verborge
Gesant
Iemand wat gestuur is om boodskap oor te dra
Iemand wat gestuur is om boodskap oor te dra
Gesant
Weetgierig
Nuuskierig
Lastig wees;inmeng waar jy nie hoort nie
Orig
Hardnekkig en aanhoudend
Verbete
In geheel insluk
Verswelg
Sinoniem vir soen
Kus
Nederig
Beskeie
Deugde
Morele voortreflikheid of regverdigheid
Gevoel van groot hartseer en verdriet
Smart
Hewige afkeur he
Renons(dink renounce)
Beskeie of soet
Sedig
Minder word of verflou
Taan
Iemand blameer of kwalik hou
Verwyt
Fout sinoniem
Flater
Baie aandag aan die fynere dele van n saak gee
Sorgvuldig
Knarsende geluid
Knerpend
Ontploffings geluid
Knal