21-40 Flashcards

1
Q

Iemand tevergeefs om hulp vra of iemand nie tuis vind nie

A

Aan dooimansdeur klop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Aan die gang kom

A

Op dreef kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Misluk of of tot nuut gaan

A

In duie stort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Baie dom

A

Te Dom om voor die duiwel te dans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vrou se man is tydelik weg

A

N grasweduwee wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Baie deursettingsvermoe he

A

Hare op die tande

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Iemand baie kwaad maak

A

In die harnas in jaag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Groot moeilikheid le nog voor

A

Hef aan le nog voor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Iemand heeltimal verslaan of onskadelik maak

A

Iemand heup en skenkel slaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Sonder om aan iets deel te neem

A

Ewe hoog en droog sit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Iets doen Sonder om te raadpleeg

A

Iets op eie houtjie doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Baie slu wees

A

So slim soos die houtjie van die galg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Gedurig verbeel jys siek

A

Iepekonders he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Iemand wat sukkel

A

Jan salie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Iemand wat gedurig aan die loop of reis is

A

N wandelende jood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Slegte Dade openbaar

A

Aan die kaak stel

17
Q

Alles is weer in orde

A

Die kaap is weer hollands

18
Q

Iemand wen

A

Kafdraf

19
Q

N skelm

A

Ou kalant

20
Q

Heeltimal gereed wees

A

Kant en klaar