1-20 Flashcards

20 se goed

1
Q

Waaksaam en oplettend wees

A

Met Argusoe kyk

Griekse mitologie waar Argus n monster was met baie oe war Zeus se geliefde moes oppas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer iemand moed verloor

A

Hulle moed het hulle begewe

I Nederlands beteken begeven in die sterk laat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Te berde bring

A

Te opper vir bespreking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Beskore wees

A

Bedoel vir bv nie vir my beskore nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Swaar trek

A

Bokerf trek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Boontjie kry sy loontjie

A

Ertjie, boontjie, strooitjie en kooltjie Wil oor n rivier loop so strooitjie le toe oor die water en ertjie en boontjie loop oor, maar toe kooltjie oor loop toe brand strooitjie en kooltjie val in die water. Boontjie lag toe so hard en ontydig Dat hy ontplof, dus kry hy sy verdiende loon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Botter aan die galg smeer

A

Vergeefse moeite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In die bres tree vir iemand

A

Iemand te verdedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Dis n bietjie te duk vir n daalder

A

Te erg of te duur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Sonder om bang of skaam te wees

A

Sonder om te blik of bloos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Van hoe afkoms wees

A

Blou bloed he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Baie kwaad vir iemand wees wat nie die oorsaak was nie

A

Kwaaier as oom Paul se bobbejaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Om van koers te verander

A

Oor n Ander boeg gooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Groot skrik

A

Boeglam skrik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

N eed afle

A

Bokhorings maak

17
Q

Iemand berispe(uitkak) of n les leer

A

Wys waar Dawid die wortels gegrawe het

18
Q

Derde poging is gewoonlik suksesvol

A

Drie keer is skeepsreg

19
Q

Baie lank terug

A

Donkiejare

20
Q
A