Makro-omgewing: Besigheidstrategieë Flashcards

1
Q

Definieer strategie.

A

Dit is n doelgerigte aksie wat n besigheid volg om sy doelwitte te bereik.
Dit word gedefinieer langtermyn plan van aksie om n spesifieke doel te bereik.
Dit is n spesifieke plan van aksie wat gebruik word m n probleem om te los.
Dit verhoog die besigheid se vermoe om sy visie te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Benoem die startegiese bestuurdsprosesse.

A

die besigheid moet:
sy visie en missiestelling hersien.
n strategie implementeer om die doelwitte te bereik.
regstellende stappe te neem om seker te maak die besigheid bereik die doelwitte.
die geimplemteerde aksie plan te neheer om gapings te identifiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ontleed die 4 komponente van die SSGB-ontleding.

A

Sterkpunte:
sukses van die besigheid.
ligging van die besigheid.
produk differensiering.
suksesvolle bemarkingsveldtogte.

Swakpunte:
swak werksetiek.
hoe personeelomset.
werknemers wat laat opdag vir werk.
beperkings ten opsigte van befondsing.

Geleenthede:
min mededingers in die area.
aflsuiting van mededingers.
verskaffers verminder hul pryse van skaars insette.
potensieletendense van binne die mark.

Bedreigings:
omgewingsagteruitgang.
internasionale krissise.
nasionale kragonderbrekings.
styging in die rentekoers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Brei uit oor Poster se Vyf-Kragte Model.

A

Krag van verskaffers:
assesseer die krag van verskaffers om pryse te beinvloed.
as die krag van verskaffers hoog is sal die besigheid min beheer he.

Krag van verkopers:
assesseer hoe maklik dit vir kopers is om pryse af te dwing.
doen marknavorsing om meer inligting oor die besigheid te kry.

Bedreigings van nuwe toetredes tot die mark:
wanneer daar min verkopers is en baie kopers is sal dit maklik wees om die mark te betree.
besighede kan die mark vinnig betree wanneer dit min tyd neem.

Krag van mededingers:
mededingers met n unieke produk sal meer krag he.
besighede met baie mededingers in ide mark sal min krag he.

Bedreiging van substitusie:
as die produk maklik vervang kan word sal die besigheid min krag he.
verander die ontwerp van die produk om mededingend te bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Beskryf en noem 2 voorbeelde van die Politieke PWESTO-faktor.

A

Dit is die mate waarin die staat die ekonomie kan beinvloed.
Buitelandse handelsbeleid.
Nasionale mededingingsbeleid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Beskryf en noem 2 voorbeelde van die Ekonomiese PWESTO-faktor.

A

Is bepalers van die prestasies van die ekonomie.
Wisselkoerse.
Inflasie en rentekoerse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beskryf en noem 2 voorbeelde van die Sosiale PWESTO-faktor.

A

Evalueer die toestand waarin die sosiale omgewing van die besigheid is.
Inkomste verspreiding.
Opvoedingsvlak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf en benoem 2 voorbeelde van die Tegnologiese PWESTO-faktor.

A

Betrekking tot voortdurende bygewerkte tegnologie wat die mark beinvlooed.
Internet.
Toegang tot nuwe tegnologie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Beskryf en benoem 2 voorbeelde van die Wetlike PWESTO-faktor.

A

Dui die verskillende beleide aan wat die bedrywighede van die besigheid raak.
Arbeidswette.
Patentwette.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf en benoem 2 voorbeelde van die Omgewings PWESTO-faktor.

A

Dui die verskillende omgewingsaspekte aan wat die bedrywighede van die besigheid raak.
Klimaatverandering.
Aardverwarming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Benoem die integrasie strategiee.

A

voorwaartse vertikale integrasie: uitbreiding van besigheidsaktiwiteite en deelname aan verspreidingstelsels.

terugwaartse vertikale integrasie: onafhanklik van verskaffers en besighede voltooi aktiwiteite self.

horisontale integrasie: verminder bedreigings van mededingers en verbeter markaandeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Benoem die intensiewe strategiee.

A

markpenetrasie: bestaande produkte + bestaande markte.

markontwikkeling: bestaande produkte + nuwe markte.

produkontwikkeling: nuwe produkte + nuwe markte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voordele van intensiewe strategiee.

A

Verhoog verkope a.g.v advertensie veldtogte.
Verbeter markaandeel.
Verhoog klientlojaliteit deur promosie veldtogte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem die drie diversifikasie startegiee.

A

verwante diversifikasie: skep nuwe produkte en vergroot produkreeks.

onverwante diversifikasie: besigheid groei tot nuwe produkte, vaardigheidsverhoging en uitbreiding van aktiwiteite.

horisontale diversifikasie: nuwe produkte en uitbreiding van produkte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Benoem die voordele van diversifikasie-startegiee.

A

addisionele markte vestig.
tegnologiese vermoens vebeter.
handelsmerk verbeter.
toename in verkope.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Noem die defensiewe-strategiee.

A

vervreemding: verminder aandeelhouers.

aflegging: laat gaan werknemers - verlaag pryse.

likwidasie: verkoop van besigheid.

17
Q

Beskryf die proses van strategie - evaluering.

A
  1. ondersoek die onderliggende besigheidstrategie.
  2. kyk vorentoe en agtertoe in die implementeringsproses.
  3. vergelyk die verwagte prestasie met die werklike prestasie.
  4. meet die besigheid se prestasies.
  5. neem korrektiewe stappe.
  6. stel datums vir die beheer en opvolging.
  7. stel n tabel met die voor - en nadele van die strategie.
  8. besluit op die verlangde uitkoms.
  9. oorweeg die impak van die strategiese implementering.