Etiek en Professionalisme Flashcards

1
Q

Wat is die betekenis van etiese gedrag?

A

Verwys na die beginsels van wat reg en verkeerd is.
Voldoen aan n stel waardes wat moreel aanvaarbaar is.
Fokus op die ontwikkeling van n morele kompas vir besluitneming.
Verskaf n gedragskode wat werknemers oplei om eties op te tree.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die betekenis van professionele gedrag?

A

Verwys na die beginsels van wat reg en verkeerd is.
Toepassing van n gedragskode van n beroep.
Stel van standaarde vir verwagte gedrag.
Fokus op die handhawing van die reputasie van die besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Benoem die verskille tussen etiese en onetiese gedrag.

A

Etiese gedrag: kom beloftes na aan kollegas, vennote en kliente.
Raak nie betrokke by onwettige nesigheidspraktyke nie.
Funksioneer binne die besigheid en ander beperkings.
Neem nie deel aan Kinderarbeid nie.

Onetiese gedrag: Doelbewuste vervalsing van inligting op belastingopgawes.
Storting van afvalmateriaal binne die watertoevoer.
Vrystelling van gifstowwe bo toegelate vlak.
Deelname in prysvastellings wat kleiner mededingers uit die besighied uit dwing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Benoem die verskille tussen professionele en onprofessionele gedrag.

A

Professionele gedrag: Gebruik beleefde taal met kollegas en kliente.
Behandel kollegas en kliente dieselfde.
Etiek en self-motivering.
Neem verantwoordelikheid vir jou dade, byvoorbeeld jou foute.

Onprofessionele gedrag: Om spesiale gunste aan iemand te gee.
Aantal werksure te oorskry.
Om onvoorbereid vir take en opdragte te wees.
Om vals indrukke te skep en misleidende inligting te gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Benoem die beginsels van die King-Kode.

A

Deursigtigheid
Aanspreeklikehid
Verantwoordelikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Benoem maniere waarop professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe besigheidspraktyke uitgevoer kan word.

A

Alle besigheidsbesluite moet duidelik vir belanghebbendes wees.
Die besigheid moet aanspreeklik vir hulle besluite wees.
Deurlopende onwikkeling en opleiding moet aan die werknemers van die besigheid verskaf word.
Prestasiebestuurstelsels moet in plek wees om werknemers te motiveer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Benoem die uitdagings van onetiese besigheispraktyke.

A

Onbillike advertensies.
Prys van goedere in landelike gebiede.
Belasting.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Benoem die uitdagings van onprofessionele besigheidspraktyke.

A

Seksuele teistering
Ongemagtigde gebruik van werkplekfondse en hulpbronne.
Misbruik van werktyd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly