Makro-ekonomiese Beleid Flashcards

1
Q

Hoekom kom markmislukkings voor in ‘n mark-ekonomie?

A

Die interaksie tussen vraag en aanbod (wat gebruik word om die ekonomiese probleem van skaarsheid op te los), slaag nie te alle tye om die skaarsheidsprobleem doeltreffend op te los nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

2 Breë groepe van makro-ekonomiese doelstellings

A
  • Stabiliteitsdoelstelling

- Struktuurdoelstelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die stabiliteitsdoelstelling sluit in: (4)

A
  1. Binnelandse pryspeilstabiliteit: die waarde of koopkrag van geld (‘n lae, stabiele inflasiekoers)
  2. Finansiële stabiliteit: stabiliteit van die finansiële sektor (finansiële instellings en finansiële markte)
  3. Betalingsbalansewewig en wisselkoersstabiliteit: Die vermyding van kroniese tekorte op die betalingsbalans en die voorkoming van uitermatige flutuasies in die wisselkoers van die nasionale geldeenheid.
  4. Inkome en - indiensname-stabiliteit: binne die verband van die konjunktuursiklus (sakesiklus), dws die beperking van die oor-en onderindiensname van produksiefaktore agv die sikliese op- en afswaai van ekonomiese aktiwiteit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die Struktuurdoelstellings: (2)

A
  1. Die uitbreiding van die ekonomie se produksie- en indiensname kapasiteit
  2. Die billike/regverdige verdeling van inkome en rykdom in die ekonomie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly