Leerwerk Flashcards

1
Q

Wat noem ons verskillende dele van ‘n epos

A

Taksonomie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is n stel reels wat bepaal hoe data oor n netwerk gelewer moet word

A

IP

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 2 nie goeie e-posnetiket reels

A

Pers mense af, aanstuur van kettingboodskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik wolkberging

A

Wolkberging is wanneer jy data aanlyn stoor, op n sekondere plek. Google drive

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem 2 maniere wat data verlies veroorsaak

A

Rekenaar wat breuk
Natuurrampe, diefstal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik wat ‘n optiese aandrywer is

A

N optiese aandrywer gebruik n laserlig om data te lees vanaf n skyf af om data na n optiese skyf te skryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem 2 verskille tussen wifi en Bluetooth

A
  1. Wifi verbind toestelle aan internet, bluetoothverbind twee toestelle draadloos aan mekaar
  2. Wifi, verskillende toestelle kan gelyktydig gekoppel word, bluetooth kan net n beperkte hoeveelhede koppel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik die verskil tussen n VGA en HDMI kabel

A

HDMI nuuter, vinniger oordra van data
Beter beeld kwaliteit as VGA

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Defineer n wifi hotspot

A

Internettoegangspunte wat jou toelaat om met jou rekenaar aan n wifi netwerk te koppel met jou slimfoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die funksie van n webbediener

A

Dit bestuur webwerwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Defineer n IP adres

A

N unieke adres, wat n toestel op die internet of n plaaslike netwerk identifiseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem 2 verskille tussen n webblad en n webwerf

A

1 webwerf is n versameling webblaaie
2 n enkele dokument op die internet wat skakels na ander webblaaie op die webwerf bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Defineer n ekstranet

A

N kombinasie van beide die internet en n intranet. Dut gee slegs toegang tot sekere buite individue of besighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat doen n rekenaar swendelaar

A

Verwys gewoonlik na iemand wat internet dienstes gebruik om slagoffers te bedrieg tipies vir finansieel gewin of om voordeel daar uit te trek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

verduidelik die begrig E-poslys (Mailinglist)

A

Lys e-posadresse gegroepeer onder n enkele naam. E-pos aan hierdie lys sal al die e-posadresse op die lys bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

verduidelik die begrip gemorspos

A

die elektroniese ekwilant van gemorspos - advertensies wat jy ongevraagd as e-pos ontvang

17
Q

wat staan ‘n URL ook bekend as

18
Q

Wat is n URL

A

n unieke adres wat gebruik word om hulpbronne wat op die webdieners op die web gestoor is , te identifiseer

19
Q

wat is webtoepassings

A

sagteware wat op bedieners op die internet uitgevoer word- sien program se koppelvlak in jou webblaaier

20
Q

Wat is die wereld wye web

A

n diens wat op die internet beskikbaar is. Bestaan uit groot versameling gekoppelde dokumente wat op rekenaars regoor wereld gestoor is

21
Q

Wat is n wiki

A

webwerf wat verskillende mense kan saamwerk deur bydraes te lewer of veranderinge aan die inhoud te maak . bv, Wikipedia

22
Q

wat is pharming

A

n soort bedrogskema waar n gebruiker outomaties na n ander webwerf geneem word selfs al tik hy die korrekte URL vir die amptelike webwerf in

23
Q

wat is n hardeskyf

A

Hardeskyf is die hoof-stoortoestel van n rekenaar en is binne in die rekenaarkas ingebou

24
Q

hoe werkn hardeskyf

A

eksterne hardeskywe word by n USB-poort aan die rekenaar gekoppel, die poort verskaf ook hul Krag

25
wattter soort hardeware kry jy
intern en ekstern
26
wat is die def vir HTTP
maak op die mees basiese maniere voorsiening vir die kommunikasie tussen verskilende stelsels
27
wat is die doel van HTTP
algemeenste gebruik om data van n webbediener na n blaaier oor te dra sodat gebruikers webblaaie kan sien
28
wat is digitale voetspoor
die rekord en spore wat ons agterlaat soos wat ons die internet gebruik, het n direkte invloed op n persoon se reputasie en selfs kredietgradering sonder dat hy\sy dit besef
29
wat is die funksie van n poort
n poort is n konnekteerder aan die agterkant waar jy eksterne toestelle inplug
30
watter soort poorte kry jy
HDMI, VGA, DVI
31
Wat moet in aggeneem word wnr jy n rekenaar wil koop
-moet so kragtig wees as wat die aanbevolge spesifikasies aandui -beste produk wat jou begroting toelaat - kry n SSD as jou stelselaandrywer
32
wat is die verskillende tipes stoorplekke
-hardeskyf -flash-skyf -wolkberging
33
verskillende dele van n webwerf
n domain wat bestaan uit werfnaaam, tipiese organisme, geografiese ligging
34