2.3 Wereldwye web Flashcards

1
Q

n Diens wat op die die internet beskikbaar is en uit groot versameling gekoppelde interaktiewe dokumente wat regoor die wereld gestoor is?

A

www

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

waaruit bestaan webwerwe?

A

Webblaai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Webblaaie word in tale geskep..noem 4 tale

A

HTML
Javascript
PHP
Python

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat noem jy n ingeboude konneksie na n ander webblad, webwerf of hulpbron?

A

Hiperskakel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat noem jy die rekenaar wat aan die internet gekoppel is en webwerwe huisves?

A

Webbediener

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat noem jy n webblad se unieke adres?

A

Webadres of URL

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarvoor staan URL

A

Uniform Resource Locator

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die domainnaam van n webadres bestaan uit die volgende?

A

*www.
*webwerf se naam (hslangenhoven)
*tipe organisasie (co)
*geografiese ligging (za)
bv www.hslangenhoven.co.za

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat noem jy die numeriese adres wat enige rekenaar toestel wat aan die internet gekoppel, uniek maak

A

IP adres

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem verskillende soorte webwerwe?

A
  1. webportaal
    * beginpunt van soektog
    *bied skakels na verskil-
    lende onderwerpe
    *wat webdeurblaai
    makliker maak bv.
    google, bing
  2. Inligtingswebwerf
    *Voorsien inligting aan die publiek / klante / belangegroepe
    • bv skoolwebwerf
  3. Nuuswebwerwe -
    *Nuusgebeure, sport, weer, wisselkoerse, ens.
    Tydskrifte en koerante het webwerwe met opsommings en ekstra materiaal, bv. videogrepe
  4. Besigheids- of bemarkingswebwerwe
    *Bevat inligting oor produkte en dienste
    Voorbeelde: Woolworths, Pick ’n Pay, Kulula, Telkom

5.Persoonlike webwef -
*Enigeen kan een skep – deel belangstellings, stokperdjies, lewensondervinding met ander
*Meeste mense gebruik eerder ’n blog of sosialenetwerktuiste as hul persoonlike webwerf

6.Opleidingswebwerf
*Bied formele en informele opleiding deur klasse en simulasies

7.Vermaaklikheidswebwerf
*aanlyn videos, musiek, sport

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat noem mens die eeste blad van n webwerf.

A

webblad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat noem mens n program wat na dokumente op die web soek deur sleutelwoorde of frases te gebruik?

A

soek enjin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Lys vier voorbeelde van webblaaiers?

A

microsoft Edge
microsoft internet Explorer
Google Chrome
Apple Safari

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

noem twee voorbeelde van soekenjins?

A

Google
Bing
Yahoo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat noem mens n webwerf wat verskillende soorte inhoud van verskeie aanlyn bronne bymekaarmaak

A

Inhoudsversamelaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is n suksesvolle soek?

A

Stap 1: Besluit presies watter inligting jy wil soek
Stap 2: Identifiseer sleutelwoorde
Stap 3: Gebruik sinonieme indien nodig
Stap 4: Gebruik gevorderde soekopsies