2.4 elektroniese kommunikasie Flashcards

1
Q

Wat is elektroniese pos?

A

Die saamstel, stuur en ontvang
*van elektroniese boodskappe
*oor n netwerk soos internet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe werk n epos?

A

Gebruik e-possagteware om ’n ontvanger se adres in te tik​

Boodskap gaan eers na die e-posbediener by sy eie ISP​

Boodskap gaan dan na e-posbediener by die ander persoon se ISP​

Boodskap word daar gehou totdat die ontvanger dit aflaai​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat word gebruik op mobiele toestelle gebruik dat eposboodskappe outomaties na die mobiele toestel gestuur word, sodra dit by ISP aankom

A

aanstuurstelsels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe werk webgebasseerde epos?

A

Webgebaseerde ​
e-pos​

Toegang deur ’n webblaaier vanaf enige plek waar daar internettoegang is​

Moet aanlyn wees om toegang tot jou rekening te kry​

Gratis (mag vir internettoegang betaal)​

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe werk ISP-gebaseerde epos?

A

ISP-gebaseerde​
e-pos​

Gebruik geskikte sagteware om dit op ’n plaaslike rekenaar op te stel​ (bv. mikrosoft oulook)

Kan toegang kry wanneer jy nie aanlyn is nie​

Maandelikse ISP-koste plus internettoegangskoste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waaruit bestaan n eposadres?

A

Gebruikersnaam
diens verskaffer
tipe organisasie
geografiese ligging
piet.pompies@mweb.co.za

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Gebruik om e-posadresse te stoor

A

adresboek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat noem mens lys van mense se eposadresse gegroepeer onder n enkele groepsnaam en epos gestuuur na groepsnaam sal dan aan al die eposadresse in groep gestuur word.

A

eposlys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

waar of onwaar?

As jy naam in die CC veld is al die ontvangers se name sigbaar vir almal

A

waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar of onwaar?
As jy adres in Bcc-veld intik sal dit hierdie adres NIE vir ander ontvangers sigbaar wees nie.

A

waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waar of onwaar..
n Aanhangsel het onbeperkte grote om gestuur te word.

A

Onwaar, aanhangsels het beperkte grote

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

noem ander e-kommunikasiemetodes?

A

*Sosialenetwerktuistes-instagram, facebook
Interaktiewe webwerwe waar individue en organisasies hulle voorkeure, afkeure, foto’s en aktiwiteite kan pos sodat vriende en mense wat daarin geïnteresseerd is dit kan lees en daarop kan reageer

*Kitsboodskappe en kletstoepassings -whatts up, Sms
Hierdie toepassings gebeur intyds (anders as e-pos)​

Baie sosialenetwerktuistes bied kitsboodskapdienste aan

*Webblog
Webwerwe wat gereeld met nuus en gebeure vernuwe word ​

Lees soos ’n joernaal met die nuutste inskrywing boaan

*Faks na e-pos
stuur en ontvang fakse
gebruik rekenaar en eposstelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is Netiket?

A

Toon goeie maniere en respek vir ander mense wanneer jy die internet gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

wat Netiket by eposse se stuur?

A

Boodskap moet duidelik en sonder foute wees​

Moet nooit boodskappe slegs in hoofletters tik nie ​

Lêers wat aan ’n boodskap geheg word moet virusvry wees ​

Moet nooit beledigend in ’n boodskap wees nie​

Indien jy iemand wil terg, gebruik ’n emoticon of emoji om te wys dat jy net terg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat noem jy die rekenaar wat in beheer is?

A

Bediener

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat noem mens stelsels en toestelle wat aan n netwerk gekoppel is?

A

nodusse

17
Q

een voor en nadeel van gekabelde netwerke

A

Voordeel: veiliger as koordloos
Nadeel: stadiger verbinding