Kw1 Hfst 2 Eenh1 Voor Mapungubwe Flashcards
Hoe lank gelede het die Mapungubwe koninkryk bestaan?
Meer as 1000 jr
Waar was die Mapungubwe koninkryk geleë?
In die Limpopo provinsie
By die samevloeiing van die Limpopo-en Sasheriviere.
Waar die Suid-Adrika, Zimbabwe en Botswana grense bymekaar kom.
Wat beteken florerend?
Voorspoedig en ryk
Wat beteken koninkryk
Gebied deur koning regeer
Wat beteken samevloeiing?
Waar dinge bymekaar kom.
Wanneer het die Zhizo- veeboere verhuis na die Sashe-Limpoporiviervalei?
900nC
Hoekom het die Zhizo- veeboere verhuis?
Beter handelssentrum
Wat word die tydperk tussen 900nC en 1300nC genoem?
Middelste ystertydperk
Wat het in die middelste ystertydperk ontwikkel?
Heel eerste komplekse gemeenskap in Suider Afrika.
Eerste stad
Gemeenskap volgens stande ingedeel
Eerste klip-ommuurde paleis
Begin van goed georganiseerde en uitgebreide gemeenskap
Waar het die mense voor hul trek ooswaarts na Mapungubwe gevestig?
Schroda
Hoe groot was Schroda?
Ongeveer 500mense
Wat het by Schroda gebeur?
Uitvoer handel van materiaal na die kus.
Wat het die Zhizo mense gekry inruil vir hul uitvoer materiaal?
Glaskrale
Lap
Ander materiaal
Hoekom het ‘n nuwe gebied, K2 ontstaan?
Die Kalundu se belangstelling in die Schroda welvaart het hul beheer laat oorneem oor die gebied en Schroda is verlaat vir groter area.
Hoe groot was die bevolking van die nuwe hoofstad, K2?
1500 mense