Kw 2 Hfst 1 Eenh 1 Flashcards
1
Q
Wat is ‘n botanis ?
A
‘n Persoon wat plante bestudeer
2
Q
Wat is ‘n geoloog?
A
‘n Persoon wat gesteentes en natuurlike formasies bestudeer
3
Q
Wat is ‘n vegatariër ?
A
‘n Persoon wat slegs plant materiaal eet
4
Q
Wat is ‘n sterrekundige ?
A
‘n Persoon wat voorwerpe in die ruimte bestudeer
5
Q
Wat is gravitasie?🧐
A
Die afwaartse krag wat voorwerpe na die aarde aantrek
6
Q
Wat is ‘n kandelaar?
A
‘n Baie groot en deftige ligtoebehoorsel wat van die plafon afhang
7
Q
Wat is slinger?
A
‘n Voorwerp wat van kant tot kant swaai ,dikwels in ou klokke aangetref
8
Q
Wat is ‘n teleskoop?
A
Meganisme om voorwerpe van ver weg is ,help sien