Kw 1 Hfst 2 Eenh 3 Groot Zim Flashcards
Wie is bevoordeel deur die ineenstorting van Mapungubwe? Hoe?
Groot-Zimbabwe se Hoofstad groei van krag tot krag.
Wat word beskou as een van die mees verstommende monumente in Afrika?
Groot -Zimbabwiese terrein gekenmerk deur die groot skermmuur.
Uit watter 2 dele het groot -Zimbabwe bestaan?
Heuwel kompleks Vallei kompleks
Waar het die koning baie van sy skatte bewaar?
Heuwel kompleks
Waar was die koning gewoonlik?
In die groot skermmuur (Imbahuru)
Waar het die koning baie tyd spandeer en rituele uitgevoer?
Heuwel
Wat is rituele?
Tradisionele praktyke
Wat was die belangrikste handels items?
goud, koper, tin, beeste, Kauri-skulpe
Wat het hul ingevoer en van waar?
glaskrale - Indie en Asie, Glasware - Sirië, Muntstukke - Kilwa, Tanzanië, Persië,
13 en 14de eeuse keramiek - China
Vir hoelank en in watter jare was Groot-Zimbabwe n magtige koninkryk?
350jr (1100-1450nC)
Wat beteken komersiële?
Handels-mark
Hoeveel inwoners was in Groot-Zimbabwe wat dit een van die grootste stede van die tyd gemaak het?
18 000
Wat het veroorsak dt die stad teen 1450 nC verlate was?
Niemand weet nie.
Waarheen het die Groot-Zimbabwe migrant gegaan ?
Noord om die noordelike koninkryk te stig,
Monomotapa