Kw 1 Hfst 2 Eenh 4 Marco Polo Flashcards
Watter stad in Italië was in die 13de eeu ‘n internasionale poort vir handel
Venisië
Hoekom het skepe van anderlande na Venisië gevaar.
Weens die strategiese ligging op die Middelandse see om produkte te verkoop.
Wat beteken strategiese?
Doelbewuste posisie as gevolg van die belangrikheid daarvan.
Hoekom het Marco Polo gedroom om na ver plekke te reis.
Sy pa en oom was handelaars wat op uitgebreide reise moes gaan.
Wat is ‘n handelaar
Vakman
Hoe oud was Marco toe se Pa en Oom besluit om hom saam op reis te neem na China?
17
Waarvandaan het Marco vertrek op sy eerste reis?
Venisië
Waarheen het hulle eerste gevaar
Middelandse see te (Acre)
In watter rigting was sy eerste reis?
Suid-Oos
Oor watter woestyn moes hulle reis om in China aan te kom?
Gobi-woestyn
Wat was hul eindbestemming in China?
Kublai Khan se somerpaleis in Shangtu
Hoekom het Kublai Khan vir Marco Polo aangestel in sy hof?
Hy was beïndruk met Marco Polo se waarnemingsvermoë en taalvaardigheid.
Vir hoelank het Marco Polo vir Kublai Khan gewerk?
17 jaar
Op watter moderne terrein was Kublai Khan se hoofstad gebou?
Beijing
Waaruit het Kublai Khan se heerskappy bestaan?
Berge Vrugbare Valleie Woestyne Riviere Hoë vlaktes
Wat was die bekendste handelsroete van die antieke Chinese beskawing?
Chinese syroet
Watter stad was die oostelikste aandoenpunt op die roete?
Shang’an
Deur watter 2 vastelande het die roete gestrek?
Asië
Europa
Deur watter antieke lande het die roete gestrek?
China
Sentraal-Asië
Noord-Indië
Romeinse ryk
Watter 5 see het oor die Chinese syroete gestrek?
Meditereense seë Swart see Kaspian see Arabiese see Suid China See
Hoe is die Europeërs die eerste keer bekendgestel aan sy?
Toe Chinese sy aan die Romeinse regering geskenk het en hulle dit daarna deur handelaars aangekoop het.
Wie was Marco Polo se pa?
Nicollo Polo
Wanneer het Marco Polo geleef?
1254 - 1324
Wie was van die eerste Europeërs wat ‘n reis na die verre-ooste onderneem het.
Marco se pa, Nicollo, en oom, Maffeo
Wanneer en waarheen het hul die twee Polo broers gereis?
1260 na Kambaloek (vandag Beijing)
Wanneer het die Polo’s hul tweede reis onderneem?
1271
Wie was die skrywer van Marco se reise?
Rustichello
Was al die stories in die boek waar?
Party was wolhaarstories
Van watter land was Marco Polo afkomstig?
Italië
Wat was die keiser van China se naam?
Kublai Khan
Wie was Marco Polo se pa?
Nicollo Polo
Wanneer het Marco Polo geleef?
1254 - 1324
Wie was van die eerste Europeërs wat ‘n reis na die verre-ooste onderneem het.
Marco se pa, Nicollo, en oom, Maffeo
Wanneer en waarheen het hul die twee Polo broers gereis?
1260 na Kambaloek (vandag Beijing)
Wanneer het die Polo’s hul tweede reis onderneem?
1271
Wie was die skrywer van Marco se reise?
Rustichello
Was al die stories in die boek waar?
Party was wolhaarstories
Van watter land was Marco Polo afkomstig?
Italië
Wat was die keiser van China se naam?
Kublai Khan
Wie was Marco Polo se pa?
Nicollo Polo
Wanneer het Marco Polo geleef?
1254 - 1324
Wie was van die eerste Europeërs wat ‘n reis na die verre-ooste onderneem het.
Marco se pa, Nicollo, en oom, Maffeo
Wanneer en waarheen het hul die twee Polo broers gereis?
1260 na Kambaloek (vandag Beijing)
Wanneer het die Polo’s hul tweede reis onderneem?
1271
Wie was die skrywer van Marco se reise?
Rustichello
Was al die stories in die boek waar?
Party was wolhaarstories
Van watter land was Marco Polo afkomstig?
Italië
Wat was die keiser van China se naam?
Kublai Khan
Wat het daartoe gelei dat die Chinese syroete uitgebrei het na Europa
Europeërs besef dat hulle die sy uit China kon kry deur direk daarheen te reis.
China was ‘n bedrwyige middelpunt van handel. Waarvandaan het handelaars gekom?
Sentraal-Asië en sover as Europa
Na hoeveel jaar het Marco Polo en sy pa en oom kon terugkeer huistoe?
17 jaar
Op pad terug huistoe, waarheen het hul eerste gevaar? En daarna?
Suid-China
Indië
Wat was aan die gebeur toe Marco Polo eindelik in Venisië terug was?
Oorlog met Genoa
Wat het met Marco Polo gebeur wat gelei het daartoe dat sy stories vandag bekend is?
Hy het in die tronk beland en sy vele avonture met ‘n medegevangene gedeel wat die boek gepubliseer het.
Wat was die boek se naam?
The Travels of Marco Polo
Waarom was Marco Polo se reise so belangrik?
Meeste Europeërs was oningelig oor die groot beskawing in die Ooste totdat hulle die boek gelees het.
Wat het die Chinese hulleself genoem?
Middelpunt van die aarde
chung-kuo
Wat was die Chinese se enigste belangstelling
Handeldryf
Handelskontakte kry
Grense beveilig
Waarin het hulle nie belang gestel nie?
ander plekke en hul inwoners
Wat het hul die mense buite hul grense genoem?
barbare
As wat het die 14de en 15de eeu bekend gestaan?
Tyd van Europese ontdekkingsreise
Waardeur is ontdekkingsreise geïnspireer?
Die groot wêreld wat Marco Polo beskryf het.