Kw1 Hfst 1 Eenh 2 Flashcards
1
Q
Waarvoor word ‘n kaart gebruik?
A
Om ons te wys hoe iets in die werklikheid sou lyk.
2
Q
Wat beteken dit om in skaal te teken.
A
Voorwerpe in verhouding te teken net kleiner as die werklik lewe.
3
Q
Wat is ‘n groot skalige kaart?
A
‘N kaart wat ‘n klein gebied wys in groot besonderheid.
4
Q
Wat is ‘n kleinskalige kaart?
A
‘N kaart wat ‘n groot gebied wys met min besonderhede.
5
Q
Wat is ‘n lynskaal?
A
Dis ‘n lyn op ‘n kaart wat in dele of blokke verdeel is en gemerk is om aantetoon wat die afstand op die kaart is.
6
Q
Wat is ‘n woordskaal?
A
Dit is ‘n skriftelike beskrywing van die skaal wat op die kaart gebruik is.