Kw 1 Hf 1 Eenh 3 Flashcards
Wat is ‘n Atlas?
Versamelingkaarte wat vir ons baie nuttige inligting voorsien.
Watter inligting kom voor in ‘n Atlas?
weer en klimaat bevolking nedersetting struktuur van die aarde oseane en riviere berge woestyne statistieke
Lys die langste 3 riviere en die vasteland waarin dit voorkom
Nyl - Afrika - 6695 km
Amasone - Suid-Amerika - 6516 km
Yangtze - Asië - 6380km
Lys die 3 hoogste berge in die wêreld en waar dit voorkom.
Everest - Nepal, Asië 8850m
K2 - Pakistan, Asië 8612m
Kanchenjunga - Nepal, Asië 8586m
Lys die 3 grootste woestyne en die ligging daarvan
Sahara - Noord-Afrika 9 065 000 km*
Gobi - Mongolië China 1 295 000 km*
Kalahari - Suider-Afrika 582 000 km*
Lys die 3 grootste woude, waar dit voorkom en watter soort woud dit is.
Rusiese Taiga - Asië - Keëldraend
Amasonewoud - Suid-Amerika - Tropiese reënwoud
Kanadese Taiga - Noord-Amerika - Keëldraend
Noem die 3 grootste oseane
Stille oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Wat is die 3 grootste stede in die wêreld?
Tokio (Japan) - Asië - 33 200 000 mense New York (VSA) - Noord-Amerika - 17 800 000 mense Sao Paulo (Brasilië) - Suid-Amerika - 17 700 000 mense
Wat is die 3 grootste lande in oppervlak?
Rusland - Asië - 17 075 200 km*
Kanada - Noord Amerika - 9 976 140km*
VSA - Noord Amerika - 9 629 091 km*
Watter kenmerke wor dop ‘n natuurkundige kaart getoon?
Berge
Riviere
Mere
Watter kenmerke word op ‘n staatkundige kaart aangetoon?
Lande, grense, hoofstede
Waarna verwys oordrywing op ‘n kaart?
Hoogte bo seevlak
Vergroting
Wat is ‘n tematiese kaart?
Kenmerke van ‘n spesifieke gebied volgens ‘n sekere tema?
Gee 3 voorbeelde van tematiese kaarte
Bevolking
Klimaat
Reenval