Kw 2 Eenheid 1 Flashcards
1
Q
Wat beteken uitvoere ?
A
Produkte en dienste wat aan ander lande verkoop word
2
Q
Wat is invoere?
A
Produkte en dienste van ander lande gekoop
3
Q
Wat beteken EU?
A
Europese Unie
4
Q
Wat beteken SOAG?
A
Suider -Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
5
Q
Wat is handeldryf?
A
Koop-verkoop,ruil van goedere
6
Q
Wat is verruil
A
Gee iets kry iets
7
Q
Wat is ruil?
A
Ruil vir iets anders
8
Q
Wat is ruilhandel?
A
Ruil vir ‘n gelyke waarde
9
Q
Wat is goedere ?
A
Dinge wat ‘n mens koop/verkoop
10
Q
Wat is waarde ?
A
Hoeveel iets werd is
11
Q
Wat is natuurlike hulpbronne
A
Uit die natuur soos olie
12
Q
Wat is klimaat?
A
Soort weer in ‘n gebied ervaar