Kw 1 Hfst 1 Eenh 1 Flashcards
Wat is breedte- en lengte lyne op ‘n kaart?
Denkbeeldige lyne wat ons help om ‘n plek op die kaart te vind.
Wat is die breedte lyne op ‘n kaart.
Denkbeeldige parallelle lyne wat van oos na wes om die aarde loop.
Hoeveel breedte grade is daar tussen die ewenaar en elke pool?
90
Wat is die ewenaar?
Denkbeeldige lyn wat om die aarde van oos na wes loop en ewe ver is van die noordpool en suidpool.
Wat beteken parallel?
Twee lyne wat altyd appart en ewe ver van mekaar af loop, dus nooit kruis nie.
Wat is lengte lyne?
Debkbeeldige meridiaanlyne wat in die lengte van die Noordpool na die Suidpool oor die aarde loop.
Wat is die vorm van die aarde?
Sferies
In hoeveel halfronde word die aarde verdeel?
Noem almal.
4 halfronde Oostelike halfronde Westelike halfronde Noordelike halfronde Suidelike halfrond
Watter lyn veerdeel die aarde in ‘n noordelike- en suidelike halfronde?
Ewenaar
Watter lyn verdeel die aarde in ‘n oostelike en westelike halfronde?
Greenwitch meridiaan en 180* legtelyn.
Wat beteken half
Helfte van
Wat beteken sferies?
Ronde bal vorm
Halfrond
Helfte van ‘n sfeer of helfte van die aarde
Watter vastelande is in die Noordelike halfronde?
Noord-Amerika Europa Meeste van Asië Noorde like dele van Suid-Amerika Groot deel van Afrika
Watter kontinente lê in die Suidelike halfrond?
Grootste deel van Suid-Amerika Sommige dele van Afrika Antarktika Australië Klein deel van Asië
Watter vastelande is in die Oostelike halfrond?
Grootste deel van Afrika Helfte van Antarktika Asië Australië Grootste deel van Europa
Watter vastelande is in die westelike halfronde?
Noord-Amerika Suid-Amerika Helfte van Antarktika Deel van wes Afrika Deel van wes Europa
Wat is koördinate?
Wanneer jy ‘n plek op ‘n kaart beskryf/vind deur gebruik te maak van die lengte en breedte lyne.
Watter eenheid word gebruik vir koördinate?
Grade
Wat is ‘n ruitenet?
Denkbeeldige lengte en breedte lyne op ‘n kaart wat mekaar kruis om ‘n net te vorm.
Waarmee help koördinate ons?
Om enige plek in die wêreld op die kaart op te spoor.
Watter lyne word altyd eerste gelys wanneer die koördinate benoem word?
Breedte lyne
Wat moet ingesluit word met die benoem van koördinate?
Lengte en breedte lyn se grade Die rigtings (Noord/Suid, Oos/Wes)