Gesk Kw2 Eenh1 Flashcards
1
Q
Wat beteken Renaissance?
A
Tyd in Geskiedenis ,baie idees ontwikkel
2
Q
Wat is keerpunt
A
Tyd wanneer belangrike veranderinge gebeur
3
Q
Wat is verower ?
A
Om te oorwin of in oorlog te verslaan
4
Q
Wat is monopolie
A
Om handel te beheer en te domineer
5
Q
Wat is ‘n beeldhouer
A
‘n Persoon wat standbeeld maak deur ‘n gesteente uit te kerf en te vorm
6
Q
Wat is ‘n argitek
A
‘nPersoon wat geboue en strukture ontwerp