Kleding Flashcards

1
Q

Mode

A

‘n Spesifieke klerestyl wat deur ‘n spesifieke groep mense op ‘n gegewe tyd en plek aanvaar en gedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Modestyl

A

Verskillende toevoegings wat eenderse produkte van mekaar onderskei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Silhoeët

A

Buitelyn van jou liggaam of ‘ kledingstuk, wat van ‘n afstand waargeneem kan word.
bv. Driehork of klok.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Standaardmode/Kontemporêre

A

Style wat tans deur mense aanvaar en gedra word.

In grootmaat vervaardig en is teen billike pryse by kettingwinkels beskikbaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Haute Couture/ Hoogmode

A

Nuwe, unieke, eksklusiewe style.
Gewoonlik baie duur en beperkte hoeveelheid.
Meestal deur modeleiers gedra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Modegril/ gier

A

Mode wat relatief vinnig deur ‘n klein groepie mense aanvaar en gedra word.
Word vinnig gewild, maar gaan ook weer vinnig uit die mode uit.
Gewoonlik uitspattig en ongewoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Klassieke styl

A

Tydloos en bly a.g.v. die eenvoud in die mode.

Dis ‘n goeie belegging oor dit oor ‘n lang tydperk in die mode sal wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Korporatiewe kleredrag

A

Klere geassosieer met ‘n maatskappy.

Hoofsaaklik vir identifikasie gedra en beavt gewoonlik die logo.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uniforms

A

Gewoonlik vir identifikasie gedra en verseker basiese standaard ten opsigte van voorkoms bv. skoolklere.
Of vir higiëniese redes bv. verpleegsters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Eko-mode

A

“Groenmode”

Neem die omgewing, werksomstandighede en gesondheid in ag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Volhoubare tekstielstowwe

A

Tekstiel op ‘n omgewingsvriendelike manier gekweek en vervaardig word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Organiese tekstielstowwe

A

Tydens die kweek van hierdie tekstiele word geen skadelike plaagdoders of onkruiddoders gebruik nie.
Geen bleikmiddels of chemiese kleurstowwe.
bv. organiese katoen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Nie-organiese tekstielstowwe

A

Gewasse kan geplant en herplant word sonder om die grond te beskadig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly