Entrepreneur Flashcards

1
Q

Marknavorsing

A
  1. Poging om inligting te win
  2. Maak seker te maak die teikenmark se behoeftes word bevredig en genoeg voorraad word verskaf
  3. Verseker dat die prys nog mededingend is
  4. help die strategie bepaal
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Mededingende voordeel

A

Gunstige posisie waarin ‘n besigheid verkeer, wanneer die besigheid unieke goedere of dienste het teen ‘n goeie prys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Produkspesifikasie

A

Volledige, skriftelike beskrywing
bv. Voorkoms, Grondstowwe ens.
Veseker dat die produk voldoen aan vereiste satndaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Teikenmark

A

Groep mesne wat bereid is om die produk te koop teen ‘n realistiese prys wat dei besigheid vra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Volhoubare winsgewendheid

A

Vermoë van die besigheid om vir ‘n lang tydperk te bestaan, alle uitgawes te dek en ‘n wins te toon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Uitvoerbaarheidstudie

A

‘n Ontleding en evalueering van ‘n voorgestelde idee om te bepaal of dit montlik ‘n sukses sal wees.
Identifiseer die sterkpunte en swakpunte .
Maak vooruitskattings om te bepaal wat vernader kan word om ‘n suksesvolle besigheid te bestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Beste-verkoop scenario

A

‘n Vooruitskatting van wat kan gebeur indien produkte goed verkoop, die verkoopsdoelwit bereik word en ‘n wins gemaak word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Slegste-verkoop scenario

A

‘n Vooruitskatting van wat sal gebeur as produkte sleg verkoop, die verkoopsdoelwit nie bereik word nie en ‘n verlies gemaak word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly