Behuising eninterieur Flashcards
Voltitel-eiendom
Wettige eienaar van die hele eiendom, dit sluit die grond en alle strukture op die erf in.
Deeltitel-eiendom
Wettige eienaar van slegs ‘n gedeelte van die behuisingskompleks.
Gemeenskaplike areas soos trappe word gedeel.
Verband/ huislening
Geld wat geleen word by ‘n bank om eiendom te koop. Terugbetaal oor gespesifiseerde tydperk teen ooreengekom bedrag per maand.
Huurkontrak
Wetlike dokument wat dei huurvoorwaardes, die regte en verantwoordelikhede van die verhuurder en die huurder.
Boukontrak
Skriftelike ooreenkoms tussen grondeienaar en die bouer.
Bevat bepalings en voorwaardes waarvolgens die bouer onderneem om die huis teen ‘n bepaalde prys volgens ooreengekome bouplan op die grond te bou.
Huurkooptransaksies
Onderteken skriftelike kontrak met handelaar.
Betaal deposito.
Die res van dei bedrag word terugbetaal in maandelikse paaiemente oor ‘n vasgestelde tydperk.
Rente word daarop betaal.
Bêrekoop
Handelaar bêre die item in dei winkel vir die verbruiker.
Maandelikse paaiemente word betaal oor ‘n vasgestelde tydperk.
Verbruiker kry die item wanneer die laaste paaiement betaal is .
Geen bykomende koste nie.
Kredietrekeningtransaksies
Goedere word op rekening gekoop .
‘n minimum bedrag word elke maand terugbetaal.
Goedere word dadelik huistoe geneem.
Daar is ‘n maksimm bedrag wat spandeer mag word.