Hoofstuk 9 Flashcards
Wanner is die eerste Kans Barries will Rottegif gee paul
Paul kook groente en versoek Barries om die
geurmiddels by te voeg. Dis Barries se ideale kans
om die gif in die kos te gooi, maar hy is bang Paul
sien as hy dit doen
Hoekom speel Barries skaak
Paul daag Barries uit om teen hom skaak te speel. As
Barries wen, sal Paul vir hom iets gee om te rook
Wanner he Barries die rottegif in Pauls Brandewyn insit
Paul moet uitgaan om hout te kap
Dit gee Barries die geleentheid om by Paul se kamer
in te glip en sy wraakplan uit te voer
Wat vind Barries in Paul se Kamer
sy gunsteling teddiebeer, Bollie, in ‘n
skoendoos in die bedkassie en dit maak hom baie
emosioneel
Waar is Pauls Brandewyn
hal Paul se bottel brandewyn uit ‘n gat aan
die voetenent van die matras