Asem Hoofstuk 1 Flashcards

1
Q

What is Barries plan vir sy pa

A

Barries vertel vir sy maats dat hy sy pa gedurende
die vakansie met rottegif gaan vergiftig
Hy wil nie sy pa doodmaak nie, maar sy pa moet ly
vir die kere wat hy Barries met sy gordel geslaan het
wanneer hy dronk was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

What koop Barries

A

Hy koop later dagga en kondome om daardie aand ‘n
wonderlike tyd te hê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly