Hoofstuk 11 Flashcards

1
Q

Wat will Barries ertig wees

A

hoekom Paul en sy ma geskei het,
maar Paul is nog nie gereed om daaroor te praat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat he paul Verskeer Barries

A

Hy verseker Barries egter dat sy ma nie rondgeslaap
het nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat doen Barries wanner hy is frustarasie

A

Barries is so gefrustreerd dat hy sy vuis teen los
klippe inslaan dat die bloed spat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

What gee Paul Barries

A

Paul gee vir Barries pille vir die pyn, maar Barries se
hand pyn so erg dat hy daardie nag nie kan slaap nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat doen Barries in die middernag

A

sien dat sy foon gelaai is Met sy nagklere en pantoffels aan stap hy na buite om bo van die heuwel af vir Lizette te gaan bel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sien Barries wanner why is buite

A

Hy sien ‘n liggie onder by die rotse flikker en wonder
of dit die seun is wat sy klere gesteel het. Maar hy In die
verte hoor hy dieselfde tjankgeluid van die vorige
dag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat vind barries by die rotte

A

Later hoor hy ‘n getjank onder in die sloep en dan
vind hy ‘n hond wat in ‘n rotsskeur vassit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom het Barries Beland in die see

A

sy voet gly en hy in die water beland
Barries veg verbete teen die mag van die see, maar
hy word al hoe dieper ingetrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat doen Barries in die see

A

Wanneer hy ‘n ligkol van die kliphuis af sien skyn,
roep hy histeries
Barries bid hardop, en wanneer hy uiteindelik
uitgespoel word, is hy verlam en hy verloor sy
bewussyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly