Hoofstuk 12 Flashcards
1
Q
Waar is Barries wanner why word wakker
A
‘n matras voor die koolstoof in Paul se kombuis wakker, met die hond
wat ‘n entjie van hom af lê
2
Q
Hoe het Paul sien Barries
A
Toe hy die liggie sien flits en die hond hoor, het hy
Barries gevind
3
Q
Hoekom he Barries die hond Jona noem
A
a die man in die Bybel wat deur ‘n groot vis uitgespoeg is
4
Q
Hoekom is Barries kwaad ver lizette
A
Sy is kwaad omdat hy haar
nog nie gekontak het nie. Wanneer hy vir Floris
probeer bel, kry hy net stempos
5
Q
Wat wil paul doen vir Jona
A
wil Paul vir Jona met sy pistool skiet om hom uit sy pyn te verlos.
Barries weier egter botweg dat hy dit doen