Hoofstuk 6 Flashcards

1
Q

Wat het Vera vertel Barries oppad toe die bus

A

sy pa baie verander het en nou rustig op die plaas bly waar
hy hom met skilder- en beeldhouwerk besig hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat vra Barries vir say ma

A

sy ma aan Lizette moet verduidelik hoekom hy haar nie kon groet nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

hoekom is barries jammer op die bus

A

Barries vra haar verskoning vir die moeite wat hy
haar aandoen, maar volgens haar is dit deel van haar
werk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie is die man Barries seen as hy kilm af die bus

A

‘n Bebaarde man met ‘n verbleikte rooi Beach Buggy
is daar om Barries te ontmoet en Barries dink
aanvanklik dis sy pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly