🥩 Hoofstuk 5 🥩 Flashcards
wat word gewoonlik op die Scoville-skaal gemeet?
hoe sterk ‘n rissie is
wat het sanri op die Scoville-skaal gemeet
hoe aantreklik kevin is
hoeveel punte het sy hom gegee
ten minste tweemiljoen punte
watter woord, volgens crystal, pas nie by Kevin nie
hartebreker
crystal se oogkleur
groen
sanri se haarkleur
ligbruin
haar ma glo nie aan handelsmerke nie
crystal se ma
haar ma het ‘n boetiek
sanri
robbie en roberta
robbe (seals)
sy maak sketse in haar sketsboek
crystal
hy moes die vensters was as deel van sy straf
kevin
sy wil nie toertjies doen nie
ginger
waarom is dit nie ‘n lekker werk om vensters by die akwarium te was nie
daar is baie vensters en mense druk graag hulle taai, vetterige vingers daarteen
wat probeer crystal se pa in die dolfyntenk doen
hy blaas op die fluitjie en wil he ginger moet deur die hoepel spring
wat was ginger se reaksie toe crystal se pa die fluitjie blaas
sy klap-klap met haar voorste vinne op die water dan swem sy weg