ðâðš Hoofstuk 14 ðâðš Flashcards
waarom dwaal crystal na die vertoning vir ân hele rukkie tussen die tenks rond
sy wag vir haar pa. hy gesels nog met sy joernalisvriend
is sanri dadelik na die vertoning uit om saam met haar ouers te gaan fliek
nee, ân seun van die strandpartytjie het haar fliek toe geneem
ken crystal al die visse in die akwarium se name
nee, sy ken die meeste visse
eet kevin waarskynlig graag tamatiegeur skryfies
nee, sout en asyn
hou kevin nie van sjokolade nie
ja, hy se bianca moet self die sjokolade eet
kerry en?
rys
vis en?
tjips
dolfyn en jeugmisdadiger?
miskien
wie het vir kevin gebel terwyl hy en crystal gesit en gesels het
kevin se pa
waarom het sy pa hom gekontak
hy het hom vir geld gevra
wie sluit toe by crystal en kevin aan
bianca
wat wou sy gedoen het
sy wou vir kevin ân sjokolade bring
wat het sy toe gedoen
sy gooi die sjokolade teen kevin se bors
wat wil kevin vir bianca koop
ân P.S. sjokolade wat se âJy;s ân pyn!â