π Hoofstuk 11 π Flashcards
waarvoor gebruik crystal se pa die getypoel
om kinders meer van seediere te leer
waarom is die getypoel ideaal daarvoor
hy tel van die seediere op en kinders kan daaraan raak
kevin se pa se werk?
hy het sy werk geloor
kevin se pa se verslawing?
hy het begin drink en dit het erger geword
kevin se pa se verhouding met die gesin?
vroeer vanjaar is sy ouers geskei. sy broer wil niks met hom te doen he nie. kevin sien hom sonder dat ma weet. sy pa vra net altyd vir geld
waarvoor gebruik crystal se pa die ouditorium in die skoolkwartaal
wys skoolgroepe opvoedkundige flieks oor mariene bewaring
waarom het crystal vir kevin ouditorium toe gevat
sy wou hom die DVD van fred en ginger wys waar hulle dans.
wat is die naam van die liedjie waarop fred en ginger altyd gedans het
βcheek to cheekβ