π¦ Hoofstuk 18 π¦ Flashcards
wat is kevin se adres
Merry Mews 22
is die woonstelkblok vervalle
ja
is die woonstel groen geverf
nee
is die verf dop van die mure af
ja
staan baie van die deure oop
nee
lyk die gebou vrolik
nee
wat het die gange ruik na
gekookte kool
hoe het crystal geweet by watter deur om te gaan klop
sy het by die eerste deur geklop en toe se βn ou tannie kevin-hulle bly in nommer 22
wie het nommer 22 se deur oopgemaak
kevin se broer, rico
wie het crystal eers gedink het die deur oopgemaak
kevin
wie is tannie ingrid
rico en kevin se ma
waarvoor het tannie ingrid dadelik om verskoning gevra
rico se swak maniere
ek val sommer met die deir in die huis betekenβ¦
om direk te vra wat gevra moet word
wie stap toe skielik by die woonstel in
kevin