π Hoofstuk 1 π Flashcards
1
Q
Toe Crystal daardie oggend by die akwarium aanksom was sy baie ontsteld. Hoekom was sy ontsteld?
A
Stukke glas, drywende drankbottels en sigaretstompies het in die dolfyntenk gedryf en bokant Ginger se tenk het iemand met groen spuitverf geverf.
2
Q
Waar is βHallo Visasemβ geskryf?
A
Bokant Ginger se tenk.
3
Q
In watter kleur was dit geskryf?
A
Groen.
4
Q
Wie is Visasem?
A
Dit is Ginger, die dolfyn.
5
Q
Warmee is dit geskryf?
A
Spuitverf.
6
Q
Watter vraag dink jy sou Ginger daardie oggend wou vra as sy kon praat?
A
βWaarom gooi mense gemors in my tenk?β
7
Q
Wat was die groot vraag wat Crystal daardie oggend aanhoudend gevra het?
A
βWie op aarde sal so iets simpels aanvang?β