Hfst 29-32 Flashcards
Wat sien Greg binned die Basilica?
Hy sien antieke filtreersisteem wat op 336 pilare staan.
Hy sien Medusa reusekop van ‘n vrou met haarslange.
Hoekom word afbeeldings van bogenoemde in geboue gesit?
Om boosheid weg te hou.
Waarvoor is die Versonke Paleis voorheen gebruik?
Dit was ‘n water resvoir en dit was ‘n katedral.
Presies waar ontmoet die twee mekaar?
Oor die water op ‘n brug, voor die beeld waar Medusa op sy kop lê.
Aan wie het Xander vir Greg herinner?
( who does Xander remind Greg of? )
Sy broer, John.
Hoe voel Xander oor die hofsaak en die Owengesin?
Hulle het gekry wat hulle verdien het.
Wat doen Xander met Greg se simkaart?
Hy gooi dit in die water.
Hoe weet Xander Greg het vir hom geliwg oor die transponder-inspuiting?
Die selfoon wat hy hom gee, wou nie oopmaak nie.
Wat bied Greg vir Xander aan? Waarom wil Xander dit nie hê nie?
( what did Greg offer Xander? Why did Xander refuse it? )
Greg sê hy sal Xander geld gee maar Xander het baie geld. En Xander wil nie dit hê nie want hy kan nie Greg vertrou nie.
Hoekom wil Xander nie meer saam met Greg werk nie?
Hy het gejok oor die transponder wat in sy hand geplant is. Dit was in Plank se hand geplant.
Waaroor droom hulle?
Hulle droom oor hulle lewens, hulle vrouens en stoute kinders. Dat hulle altyd vriende sal wees.
Greg en Plank besluit om Istanboel te besigtig. Wie ontmoet hulle in die eetkamer?
Xander en sy meisie, Ayla.
Wat noem Xander vir Plank? Waarom voel hy aan sy hand?
( what does Xander call plank? why is he feeling his hand? )
Hy noem hom ‘class clown’. Xander voel sy hand vir die transponder.
Waaraan herinner die Balat-distrik vir Greg?
Die kleurvolle huis.
Hoe weet ons dat Xander ook ‘n transponder in sy hand het?
( how do we know there’s a transponder in Xander’s hand? )
Hy het sy huis deur oopgemaak toe het sy hand voor die paneel gesit.