Hfst 21-24 Flashcards
Waarom het Greg na die Baker begin soek?
( why did Greg begin looking for the Baker? )
Hy dink dit wil help sy pa.
Watter dreigement het Greg gekry en waarom is hy bekommerd oor sy ma?
( what threat did Greg receive and why is he worried about his mom? )
Hy is bekommerd oor sy ma want sy word agtervolg en die dreigement is sy pa is nie veilig in die tronk nie.
Wat vertel Greg vir Dirk oor Xander en Tom?
( what does Greg tell Dirk about Xander and Tom? )
Hy het vir Xander Gericke gekontak en hy het vir Tom gesien en nou is hy dood.
Waarmee vergelyk hy Greg se situasie?
( what does he compare Greg’s situation to? )
‘n Gordiaanse knoop, dis ontmoontlik om los te maak.
Verduidelik wat ‘n Gordiaanse knoop is en wat is die simboliek daaraan verbonde?
‘n Gordiaanse knoop is ‘n antieke Griekse legende wat met Alexander die Grote geassosieer word. Dit word dikwels as ‘n metafoor vir ‘n probleem wat nie opgelos word nie gebruik. Dit kan wel opgelos as jy die probleem reg aanpak.
Wat het Xander en die gordiaanse knoop in gemeen?
( what does Xander and the gordiaanse knoop have in common? )
Xander en die Gordiaanse knoop is altwee ‘n raaisel.
( Xander and the gordiaanse button are both a puzzle. )
Wat, volgens Dirk, mag Greg nie doen nie?
Hy moet Lisa uit die betrekke hou en dat hy moet noe moed gelos nie.
( he must leave Lisa out this matter and he mustn’t lose hope. )
Wie is Greg se sleutel om die Baker-kwessie op te los soos Alexander die Grote die raaisel van die Gordiaanse knoop opgelos het?
( who is Greg’s key to finding the Baker? )
Xander is die sleutel.
Wat gebruik Greg om hom te help leer?
Hy gebruik ritalin pille.
Wie se gebruikersnaam tik Greg in voor Xander se naam verskyn?
Hy tik Ekk-0, Xander se gebruikersnaam.
Wat het Greg aan Xander gestuur?
Greg het die video van Tom se lyf gestuur.
Greg ontvang ‘n video. Wat gebeur in hierdie video?
Die regter, Xander se pa word vermoor.
Wie is ook op hierdie video en wat sê die man vir die regter?
Die regter is op die video, Dok Pienaar is op die video. Hy het gesê “niemand sal in sy pad staan.”
Wie vermoor uiteindelik die regter?
Die drie handlangers.
Xander het twee video’s ontvang. Wat is op die video’s en wie het dit gestuur?
Die video van sy pa is van die Baker en die video van Tom, Greg het dit gestuur.