Hfst 25-28 Flashcards
Wat noem Chloe vir Greg?
Chloe noem Greg Sluiper, want hy sluip rond en hy maak nie eintlik kontak met ander mense nie.
Watter ooreenkoms het Greg met Chloe gemaak?
( what agreement did Chloe and Greg make? )
Greg maak ‘n ooreenkoms met Chloe dat sy ‘n foto ‘photoshop’ sodat dit lyk asof hy ‘n transponder wat so groot soos ‘n ryskorrel is, in sy hand ingeplant het. Op sy beurt sal hy die sekuriteitskameras by Chloe se kunsuitstalling hack.
Wat moet Chloe doen voordat sy die foto vir hom stuur?
( what must Chloe do before sending the photo? )
Sy moet die foto ‘photoshop’ en sy moet haar personlike info uitfee.
Plank het met Greg se pakkie rondgespeel. Wat het hy gedoen?
Hy het die transponder in sy hand ingeplant.
Waarom het Plank homself ingespuit?
Plank het gedink dit is ‘n dwelm en hy wou dit uitprobeer.
Wat stel Plank voor?
Dat hulle die transponder laat uitsny.
Hoekom kan hulle nie hospitaal toe gaan om dit te verwyder nie?
Dit gaan moeilik wees om vir ‘n dokter by ‘n hospitaal te verduidelik wat hulle daarmee doen.
Wat moet Greg, volgens Xander vernietig?
( what must Greg, according to Xander get rid of? )
Sy skootrekenaar en sy selfoon?
Waarom vra Xander vir Greg om sy skootrekenaar en selfoon te vernietig?
( why does Xander ask Greg to get rid of his computer and cellphone? )
Want die Baker weet van Greg en as Greg wil bly leef, moet Greg maak soos Xander sê.
Hoe stuur hy vir hom ‘n vliegtuigkaartjie? Waarheen moet hy gaan?
Hy stuur die vliegtuigkaartjie met Telegram. Hulle gasn Istanboel toe.
Watter naam gebruik Xander vir Greg wanneer hy met hom op Telegram praat?
Hy gebruik Greg se gebruikersnaam G-4ce.
Wie bel Greg voordat hy vertrek?
( who does Greg call before he goes? )
Sy ma.
Wat sê Greg vir sy ma?
Hy sê dat hy gaan weg Oorsee, Turkye, en hy sê plank is saam met hom.
Wat doen hy dan met sy selfoon?
Hy gooi dit in die asblik.
Waar moet Greg vir Xander ontmoet?
By die Basilica Cistern.