Hfst 13-16 Flashcards
Wie wag vir Greg by sy ouerhuis? en wie is saam met hom?
( who wats for Greg by his home? and who is with him)
Nicole wag met haar baba.
Wat vertel sy vir Greg oor die baba?
( what does she tell Greg about the baby? )
Sy ken nie die baba se pa nie. Die baba se naam is Collete.
Hoe voel Greg nou oor Nicole?
( how does Greg feel about Nicole now? )
Hy het nie gevoelens vir haar nie.
( he doesn’t have feeling for her anymore. )
Wie nooi Greg vir ete?
( who invites Greg for dinner? )
Thomas Lawson.
Met sy terugkeer sien hy dat daar by sy woonstel ingebreek is. Wat is op sy deur geskryf?
( he sees someone has broken into his apartment. What is written on the door? )
“Jy en jou hacker-buddy moet my uitlos.”
Greg wil eers niks van TJ Lawson weet nie. Waarom woon hy die ete by?
( at first greg didn’t want to go to the party. why does he end up going? )
Sy ma het hom gevra.
Wie ontmoet Greg op die balkon by Lawson?
( who does Greg meet on the balcony at the party? )
Hy ontmoet Sebastian Stadler.
“Geen mens is ooit heeltemal so goed ander mense sê nie. En geen mens is ooit heeltemal so sleg soos hulle sê nie.” Wie het dit gesê?
Sebastian Stadler het dit gesê.
Wat vertel Sebastian van homself?
( what does Sebastian tell us about himself? )
Hy het op ‘n plaas groot geword, Uitschotkraal. Sy Pa wasn’n sterk en kwaai man.
Waaroor praat Thomas Lawson met Greg by die partytjie?
( what does Thomas Lawson talk to Greg about at the party? )
Hy kritiseer Greg oor die feit dat hy Sportwetenskap studeer. Hy wil ook weet of hy nog ‘hack’.
Lawson dink Greg mors sy tyd. Wat kan hy vir Greg bied?
( Lawson thinks Greg is wasting his time. What can he offer Greg? )
Kontakte met belangrikke mense.
( contacts with important people. )
Waar het hy laas vir Xander gesien? Wat het hy toe vir Greg gesê?
( where did he last see Xander? what did he say to Greg? )
In Clarens, hy het vir Greg gesê hy moet gaan kyk waar John het die pille gekry en vra oor sy pa.
Wat is die enigste manier hoe Greg kan uitvind wie die Baker is?
( what is the only way Greg can find out who the Baker is? )
As hy Xander kontak - sy hulp vra.
Wat hoop Greg nadat hy die boodskap vir Xander tik?
( what does Greg hope for when he sends a message to Xander? )
Hy hoop Xander antwoord sy bookskap en dat hy kan hom help om die Baker te vind.
Greg kry ‘n boodskap van Xander - ‘n Griekse palindroom. Wat was die betekenis daarvan?
( greg receives a greek palindroom from Xander. What does it mean? )
“Was die sondes af, nie net die gesig nie.” Greg moet sy sondes bely voordat Xander hom help.